Ou Vlekkels Jou asempie onder die deur en fiemies met kos sal ons altyd onthou. Ek weet jy het nou jou rus gevind in 'n gelukkige plek waar jy weer behoorlik kan sien en kan hoor. Dankie vir jou tydjie saam met ons.